Maak ‘n lysie vandag van dinge wat vir jou belangrik is. Wat is jou prioriteite in die
lewe? Wat is vir jou ‘n “MOET” aktiwiteite – dinge wat jy baie graag elke dag wil
doen, soos bv om tyd met jou kind te spandeer, om oefening in te kry, “me time”
ens.

Opdrag

Skryf vyf prioriteite neer in orde van belangrikheid.


Select your currency
USD United States (US) dollar