Daaglikse take:
** Selfgeldende nie-verbale gedrag oefen
** Dankbaarheidsjoernaal
Strategië om ‘nee’ te sê:
Daar is niks fout daarmee om ja te sê en om gunste te doen nie. Die probleem kom in as jy goed doen oor jy nie ‘nee’ kan sê nie of nie weet hoe nie. In die dokument wat jy hieronder kan aflaai is ‘n paar dinge wat jy in gedagte kan hou volgende keer wat jy eintlik ‘nee’ wil sê. Druk die dokument uit en hou dit by jou dat jy dit gereeld kan deurlees.
Laai af:
Strategië om ‘nee’ te sê_
Let today be the day you give up who you’ve been for who you can become. -Hal Elrod