Doen vandag die volgende oefeninge:
1 * “Klein” jy (doen die oefening weer van dag 1)- gebruik hierdie tegniek deur die dag. Soos laas genoem mens noem hierdie ego state terapie – (ek gaan so daarna verwys van nou af)

2 * Lees deur die persoonlike regte wat jy hier kan download:

Persoonlike regte_

3* Print die persoonlike regte bladsy as jy kan en plak dit êrens in jou huis of kantoor op waar jy dit gereeld kan sien/lees.

3* Doen die “assignment” van vandag. Jy sal sien dat dit vrae is wat jy moet beantwoord nadat jy die persoonlike regte gelees het. Jy sal sien dat jy nie na dag 3 toe kan gaan as jy nie die assignment voltooi het nie. Dit is so gedoen sodat jy verantwoordelik gehou word om al die oefeninge van hierdie kursus te doen.

QuizzesStatus

Select your currency
USD United States (US) dollar