Probeer vandag regtig let op enige ‘moet stellings’wat in jou kop inkom. Onthou om dit te vervang met positiewe gedagtes. Hierdie is iets wat gaan mee moet aanhou. Mens is gewoond daaraan om op ‘n sekere manier met jouself te praat en dit neem baie lank voor mens die gewoonte verander.
Gaan dink vandag aan jou daaglikse roetine. Is daar dinge wat jy voel jy MOET doen elke dag wat eintlik as jy mooi daaraan dink nie nodig is nie?
Indien wel skryf dit neer en hou dit iewers waar jy weer daarna kan kyk om jou te herinner as jy oorweldig voel deur te veel dinge wat jy MOET doen.